Jong Laerskool seuns kan op hoogte bly van huiswerkopdragte en take met hierdie praktiese 12-maande-beplanner vir 2026. Die 132 bladsy dagbeplanner bevat inspirerende Bybelverse en aanhalings spesiaal vir seuns. Daar is genoeg plek vir huiswerkopdragte, take, roosters en eksamenroosters, asook plek om jou punte neer te skryf