My Skool Dagboek Mik vir die Sterre 2026 (CRSD002)
Die gewilde Skooldagboek 2026 vir seuns tussen 6 en 12, bevat interaktiewe inhoud. Interessante en oulike aktiwiteite maak hierdie dagboek vir skoolseuns ’n moet-hê. Twee dae per bladsy, met spasie vir ouer se handtekening en klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters help met beplanning. Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke bladsy is 'n ekstra!
Grootte : 210 x 142 mm, sagteband
My Skool Dagboek Mik vir die Sterre 2026 (CRSD002)