Hoe kan jy seker wees dat jy gered is? Daar is soveel gelowiges vandag wat twyfel of hulle gered is. Dit is egter nie net moontlik vir Christene om seker te wees dat hulle gered is nie; hulle moet ook sekerheid hê oor hulle roeping en uitverkiesing. In Kan ek seker wees ek is gered? verduidelik dr. R.C. Sproul wat sekerheid is, hy wys hoe ons dit kan verkry en watter seën dit meebring, en hy waarsku oor die gevare van vals sekerheid.
Size : 154mm x 112mm x 6mm